Short Breakfast Run, The Pot and Cleaver at Emoya Estate, Sunday 28 June 2020
Sun, 28 Jun 2020
from 8:30am to 10:30pm
by Corné Joseph
place
The Pot and Cleaver
Hallo Almal!
Dis behoorlik long time, no see! Ons hoop en vertrou almal is gesond en lus vir bike ry.
Kom ry ’n entjie saam (so plus minus 20 km) hierdie Sondag om jou motorfiets te batterye net bietjie weer te herlaai na die lockdown-tyd. Kelvin Joseph is op teerpad en Jacques Venter op grondpad. Ons gaan net ’n ent ry en dan stop by The Pot and Cleaver by Emoya Estate vir ’n breakfast roll “take-away” met eier & bacon en koffie ongeveer 09:30 wat jou net R70.00 gaan kos. Almal kan daar betaal met aankoms. Emoya Estate is groot en lekker in die natuur. Jy kan jou take-away enige plek daar geniet en nogsteeds die nodige sosiale distansie handhaaf.
Ons kom hierdie Sondag 08:30 bymekaar by die petrol garage by die Windmill Casino om 09:00 te vertrek. Ons sal so 09:30 by Emoya wees.
RSVP asseblief op die TeamApp of Corné Joseph 082 775 7539 voor hierdie Donderdagmiddag 16:00 sodat die getalle deurgegee kan word. Nie-lede en gaste is meer as welkom om saam te kom.
Vriendelike groete
Corné Joseph
082 775 7539