Apr
25
07:30AM

Snobs Coffee Roastery

Sun, 25 Apr 2021
from 7:30am to 1:00pm

by Jacques Venter
Posted: over 3 years ago
Updated: over 1 year ago by
Visible to: public

Time zone: Pretoria
Reminder: 1 day before
Ends: 01:00pm (duration is about 6 hours)

2

Hi Almal,

Die klub se volgende breakfast run vind plaas Sondag, 25 April 2021 na “Snobs Coffee Roastery” Restaurant in Trompsburg.

Almal bestel self vanaf die spyskaart soos elkeen se smaak en sak pas. Die klub dra R20.00 by vir elke lid van die klub.

Nelus van Safari 4×4 was so vriendelik om vir ons ‘n grondroete uit te werk vanaf Trompsburg via Boomplaats terug na Bloemfontein. In die gebied op 29 Augustus 1848 het daar ‘n skermutseling tussen Boere en ‘n Britse mag plaasgevind (Sien inligtingstuk en kaart aangeheg). ‘n GPX file met die roete word ook vir julle gerief hierby ingesluit (Onthou net jy kan hom nie net so oopmaak nie, jy moet die file in BaseCamp in import).

Die beplanning is as volg:
07H30 – Kom bymekaar by BMW Motorrad (Souvereign)
08H00 – Vertrek saam na Trompsburg
09H00 – Bestel self vanaf die spyskaart (Die ontbyt moet asseblief by hulle self betaal word).

Laat weet asseblief teen Donderdag 22 April 2021 voor 16H00 deur ‘n epos te stuur op die BMW MC Inland Team App, SMS of WhatsApp na 082 802 6721.

Die GPX file vir die roete kan julle aflaai hieronder:

Trompsburg GPX:

Vriendelike groete
Hans Janse van Rensburg

Location

7 Buiten St, Trompsburg, 9913, South Africa

Replies

Replies are closed.

155 people invited.
147 people did not reply.

8 people replied 'yes'.

Reply details hidden.

  • [2021-Apr-18 10:25 AM] Jacques Venter: Updated
  • [2021-Apr-18 10:27 AM] Jacques Venter: Updated
  • [2021-Apr-18 10:28 AM] Jacques Venter: Updated
  • [2021-Apr-21 06:35 PM] Jacques Venter: Updated

Comments 3

Loading...